Description
Helder vinnig droog gel, vlekt nie op klere.
Word vinnig deur die vel opgeneem en verminder so die pyn en ontsteking
Dit is natuurlike antiseptiese produk en word aanbeveel as ontstekingsremmend of as antifungale middel.
Dit kan toegepas word op oop wonde, brandwonde, kneusplekke, uitslag en ekseem. Dit kan ook gebruik word deur persone wat ly aan gewrigspyn of spierpyn.
BuchuLife First Aid Gel het ‘n kragtige anti-inflammatoriese, antifungale en antibakteriese eienskappe waardeur die ontplooi kan word as ‘n natuurlike antibiotika.
Ans –
Ik heb me dit weekend verbrand aan mijn hand door de stoom uit een pan. Direct de gel er op gesmeerd. De aanraking deed even zeer maar daarna was de pijn direct weg. Na een half uurtje er nog een beetje opgedaan. Voelde heerlijk koel. Ben er echt heel blij mee. dank jullie wel